VIER PFOTEN App nun für Iphone/Ipad und Android erhältlich


VIER PFOTEN App Download für
AndroidAndroid

IphoneIphone

Lions celebrating their #10YearChallenge become a hit on Instagram

2019-01-24

Lions join the #10YearChallenge

Cape Town 22.1.2019 – Joining the social media buzz around the popular #10YearChallenge, where users post pictures of themselves to compare what they looked like 10 years ago, the rescued lions at FOUR PAWS’ proved to be a hit on Instagram.

 

FOUR PAWS last week decided to launch their own campaign, highlighting the improvement of lions that joined its LIONSROCK Big Cat Sanctuary in Bethlehem. Showcasing lions who celebrated their 10-year anniversary at LIONSROCK, followers on Instagram simply couldn’t get enough of uplifting content.

 

Says Fiona Miles, director of FOUR PAWS in South Africa: “It’s incredible to see how much these animals have improved over the years – there’s a remarkable difference. From the anxious, underfed and abused image, to something majestical again. This again shows how animals flourish in a species-appropriate environment.”

 

The pictures had an incredible engagement rate above 10%. The industry average for “good” engagement levels are set around 6%. Each of the photos LIONSROCK published on its Instagram account had 16 000 impressions on average.

 

“We were astounded by the reaction from followers and Instagram users alike. This campaign not only showcased how much transformation can happen, but also why people shouldn’t support cub petting and other practices that ultimately leads to the death of these majestic creatures. We should give them the lives they so desperately deserve to have,” said Miles.

 

--- ENDS ---


Paco.jpg aurica.jpg Richard.jpg Rici.jpg

Leeus wat hul #10YearChallenge vier, gewild op Instagram

Alles in die naam van bewustheid en dierewelsyn

 

Kaapstad 23.01.2019 – Leeus wat oor die wêreld heen gered is en ‘n tuiste in Suid-Afrika gevind het, het gewildheid op sosiale verwerf nadat foto’s as deel van die #10YearChallenge-veldtog op Instagram gedeel is.

 

Die FOUR PAWS dierewelsynsorganisasie het verlede week foto’s van leeus wat 10 jaar by sy LIONSROCK-toevlugsoord gedeel om hul vordering en verbetering aan die publiek ten toon te stel – en sodoende te wys hoe die diere se lewens verbeter wanneer hulle in ‘n omgewing is wat hul spesies pas.

 

Volgelinge van LIONSROCK op Instagram, maar ook gebruikers wat die hutsmerk gevolg het, kon nie genoeg van die foto’s kry nie.

 

“Dit is ongelooflik om te sien hoe merkwaardig die verbetering van hierdie diere se welstand is – die foto’s wys duidelik die dramatiese verskil. Aan die een kant het jy diere wat ondervoed en angstig is. In teenstelling daarmee wys die foto’s van 10 jaar later hoe die leeus in hul nuwe tuiste floreer het,” sê Fiona Miles, direkteur van FOUR PAWS in Suid-Afrika.

 

Die foto’s het ‘n ongelooflike interaksie-koers van 10% gehad. Die gemiddeld in die industrie wat interaksie betref, en wat as goed beskou word, is 6% interaksie. Die foto’s het gemiddeld 16 000 kyke gehad.

 

 “Ons is verstom deur die reaksie hiervan. Die veldtog toon nie net die transformering wat in die diere se lewens plaasgevind het nie, maar plaas ook subtiel klem daarop dat mense bewus moet wees waarom dit sleg is vir die diere om onder menslike beheer te wees. Hierdie majesteuese diere verdien om rustig en met waardigheid te leef,” sê Miles.

 

--- EINDE---


print